5 Thoughts to “Piketberg Cycle Challenge Medium Route

  1. Daars nou vir jou ‘n uitdaging Jacques! Klim vining genoeg sodat jou pa se
    dual sus die singletrack kan baas raak!!

  2. oorweeg dit om hier en daar ‘n verbygaan opsie te bied – track lyk mal
    cool, maar gaan nie lekker wees as iemand wat stadig is voor jou is nie!?

  3. Hi Jacques, voor jy by die single track uitkom sal jou mede-deelnemers al
    weg gesak het! Jy behoort `n mooi skoon oop singel track te hĂȘ!

Comments are closed.